Spyskaart

Ons volg ‘n gesonde en goed gebalanseerde, twee tot drie weke, spyskaart wat die volgende behels:

Ontbyt

Hawermout, mieliepap en matabella afgewissel

Versnaperinge

Toebroodjies, vrugte, jogurt, soet- of sout springmielies, soet- of soutkoekies afgewissel

Middagetes

Een van die volgende bedien met groente of slaai van die dag. (bv. gemengde groente, pampoen, wortels, ertjies)

Gestoofde hoender met rys
Visvingers met kapokaartappels
Varkfillet tamatiebredie met rys
Macaroni en kaas met ham stukkies
Maalvleis met pasta
Kerrie en rys

Op Vrydae word die kleuters bederf met nagereg.

Kleuters het heeldag toegang tot vars koue water. In die somer kry die kleuters een keer per dag ‘n glasie koeldrank en gedurende die winter ‘n koppie tee of warm sjokolade.

‘n Volledige spyskaart is beskikbaar by die skool.