Opvoedkunde

Kontak Pampoenpaleis

Personeel

Pampoenpaleis Kleuterskool spog met vriendelike goed opgeleide personeel wat oor baie jare se ervaring beskik.
Deurlopende indiensopleiding en KPR kursusse word gereeld gedoen.

Kurrikulum

Onderrig word met ‘n tema as basis gedoen en volgens die riglyne van die Departement van Onderwys asook aanvullende hulpmiddels en reekse.

Deurlopende assessering en evaluasie vind plaas en die volgende areas word gedek:

  • Lewensvaardigheid (groot motoriek, ouditiewe persepsie, liggaamsbegrip, sensoriese integrasie, musiek, kuns ens.)
  • Geletterheid (fyn motoriek, visuele persepsie, taalontwikkeling ens.)
  • Syferkennis (begrippe, posisie in die ruimte, meting ens.)

Alle klasaanbiedings word in Afrikaans en Engels gedoen en kleuters word in beide hierdie tale aangespreek.

Dagprogram

Die skool se dagprogramme word aangepas om die verskillende ouderdomme en behoeftes te akkomodeer. Die volgende is ‘n voorbeeld van ‘n dagprogram.